Uitwinning deur skuldeisers is in vandag se ekonomiese klimaat 'n toenemende realiteit. Enslin Nel verduidelik wat die regsposisie van boere is rakende die hantering van die uitdaging in hierdie regstreekse uitsending van GROOTplaas op kykNET.
Kyk die onderhoud gerus weer deur op die "play video" opsie hierbo te kliek.
Onderhoud datum: 18 Februarie 2020